Advies aan pare wat graag 'n goeie huwelik wil hê, maar nie die verhoudingsgereedskap het om dit te kan doen nie

Jou skakels is hieronder

 

Goeie nuus, Marinda Reynecke! Hier is uiteindelik 'n effektiewe, bekostigbare aanlyn werkswinkel om die huwelik van jou drome te kan skep!

 Wat jy in hierdie bekostigbare aanlyn kursus gaan leer, is:

1. Hoe om emosionele veiligheid in die verhouding te herstel

2. Hoe om emsoionele intimiteit te herstel

3. Praktiese, eenvoudige verhoudingsgereedskap word gedemonstreer oor hoe om oor onveilige onderwerpe wat spanning veroorsaak, te gesels. En om dit op so manier te doen, dat dit kan lei na groei, konneksie en genesing.

4. Die Pare Dialoog, word gemonstreer, julle kry 'n teks met 'n raamwwerk om te volg, wat julle dan self kan oefen.

… en BAIE BAIE meer!

 

Kliek Hier om te kyk

Kliek hier om dit af te laai, terwyl die LENTE AANBOD van R499 nog beskikbaar is.

As jy 'n gesonde en passievolle huwelik wil hê, moet jy iets daaraan doen. Skryf nou in.

Groete,

Kobus van der Merwe

Opgeleide Imago Kliniese Terapeut en Opleier

kobus@huwelike.co.za

http://imago.joburg