Managing Conflict in Relationships​

LEER KEN JOUSELF – REGISTREER HIER

Leer ken jouself in ‘n verhouding met ander: ‘n Imago Werkswinkel vir individue.

Het jy dit al ooit oorweeg om die netwerk van verhoudinge te gebruik om meer van jouself agter te kom? Dit wat jou na sekere mense aangetrokke laat voel sê baie van wie jy is. Dit wat jou irriteer in mense kan kosbare inligting wees om agter te kom wat is daardie “iets” in jou wat jy mis. Imago het ‘n kursus vir mense wat met hulleself wil kom werk om meer bewus te leef. Ook om hulle verhouding gereedskap te verbeter en daarmee verhoudinge te verbeter. Kom reis saam met ons tot ‘n gesonder, vroliker, heler en lewendiger jy. ‘n Kursus met baie interessante informasie oor verhoudinge, diep heling en hope pret.

Hierdie werkswinkel is vir jou as . . .

  • jy ‘n gelukkige enkellopende is en wys genoeg is om jouself te leer ken en
  • as jy oor die dinamiek van ‘n intieme verhouding wil leer voordat jy in ‘n vaste verhouding betrokke raak
  • jy moeg vir verhoudinge is wat nie aan jou behoeftes voldoen nie
  • jy in die begin van ‘n verhouding is wat jy wil behou dit altyd wil lyk asof jy nie die regte persoon kan ontmoet nie
  • jy ander mense wil ontmoet wat dieselfde waardes as jy deel en ook daarin belangstel om ‘n “bewuste verhouding” te skep.
  • jy in ‘n verhouding /huwelik is en jy meer wil leer oor die onbewuste agenda wat jy in die verhouding inbring.

Datums en tye

Tye Saterdag en Sondag 8:00-20:00 Dit kan vroeër eindig afhangende van die grote van die groep. Sondag eindig ons ongeveer 17:00

Prys

R 2800. Deposito van R1000 benodig om plek te bespreek. Skakel Elmarie by 0823314704 indien u alternatiewe reelings wil tref.

Bankbesonderhede:

Bank: FNB
Tak: Menlyn Park
Takkode: 252 645
Rekeninghouer:JF vd Merwe
Rekeningtipe: Tjek
Rekeningnommer: 62090219231

Venue

Ducks Country House

Mitchell Bank ln 32, Henley-on-Klip

ducks-waterfront

REGISTREER HIER

 

Picture of Marinda Reynecke

Marinda Reynecke

Counselling Psychologist

Recommended articles

narcissist

How To Deal With A Narcissist

Encountering a narcissist in your personal or professional life can be a daunting experience. Narcissists possess an inflated sense of self-importance, an insatiable need for admiration, and a lack of empathy for others.

Read more →
× Ask For FREE